1 pakkie jellie
1 blik aarbeie en stroop
1 kitspoeding
geklopte room, vermicilli en angeldust vir versiering
Maak jellie met 200 ml kookwater aan.
Dreineer die blik aarbeie se stroop tot ook so 200 ml en gooi by jellie.
Deel die aarbeie tussen die glase. Deel jellie op tussen die glase.
Laat le hul skuins om te set. Ekt myne in broodpannetjie gesit.
As dit geset is, maak die instant aan.
Ekt blueberry cheesecake geur instant gevat en deel tussen die glase op.
Geklopte room op en choc vermicilli en angeldust vir versiering.
Dit is Madalene Laubscher se resep wat sy vir my gestuur het.
Foto en resep: Dawie Vd Heever








