Toets met ‘n tandestokkie om te sien of dit gaar is. As stokkie skoon uit kom is dit die ware Jakob. Laat heeltemal afkoel op ‘n draad rakkie.
In ‘n kleinerig mengbak, klits die melk en poeding vir 2 minute.
Laat staan vir 2 minute tot dit sag gestol is. Smeer poeding bo op afgekoelde koek. Maak toe en plaas in Yskas vir 15 minute.
Smeer nou die Pie Vulsel op en plaas terug in Yskas tot voor opdiening. Bedien met room en vars ontpitte kersies of as dit nie bekombaar is nie, sommer geblikte kersies.-
Resep en foto: Elsa Maria Dreyer








