SPINASIE EN GNOCCI TERT
1 bossie spinasie
250g gnocci
350ml melk
3 jumbo eiers
250g gerasperde wit cheddar
1 pakkie bruin uie sop
Kook gnocci en spinasie vir so 5 min
Klits eiers en melk en meng saam met spinasie & gnocci
Gooi in bak en sprinkle wit cheddar bo-oor
Sprinkel bruin uie sop poeier bo-oor
Bak vir 20-25 min teen 180grade
Foto en resep deur Annelie van Wyk








