BROCCOLI EN FETAKAAS SOP
2 gekapte uie
gekapte knoffelhuisies na smaak
neut poeier na smaak
grasuie na smaak
1 koppie koekmeel
1 liter water
1 hoenderblokkie
peper na smaak
Parmesan of garlic speserye na smaak
1 pakkie spek gesnipper
+- 8 broccoli blomme
1 pakkie sampioene gesnipper
125 ml room
2 feta ringe of gerasperde cheddar kaas
2 gekapte uie
gekapte knoffelhuisies na smaak
neut poeier na smaak
grasuie na smaak
1 koppie koekmeel
1 liter water
1 hoenderblokkie
peper na smaak
Parmesan of garlic speserye na smaak
1 pakkie spek gesnipper
+- 8 broccoli blomme
1 pakkie sampioene gesnipper
125 ml room
2 feta ringe of gerasperde cheddar kaas
Braai die uie, knoffel, grasuie en neut poeier saam. Voeg die res van die bestanddele by en kook tot alles gaar is. Krummel die feta kaas of cheddar laaste by en roer deur.
Resep geplaas deur Heidi Rowe






