WALDROF NOEDELSLAAI
500 g spinasie skroefnoedels
1 blik pynappelstukke
125 ml neute
250 g maaskaas
1 rooi en 1 groen appel ontpit en in dun skyfies gesny
125 ml rosyntjies
125 ml mayonnaise
1 groen soetrissie ( green peper) gekap
Meng die maaskaas en mayonnaise en gebruik as slaaisous.
Meng die res van die bestanddele, plaas op mooi opdien bord en skep die slaaisous oor.
Resep: Marie de Vries