ROLKOEK-JAM ROLL
Hierdie is my ma s’n, en glo my ek was altyd die jam roll queen met hom!
1 koppies koekmeel
1 koppie strooisuiker
2 teelepels bakpoeier
4 eiers
Klits eiers en suiker baieeeee goed, voeg bakpoeier en meel by! Skep on goed voorbereide rolkoepan.
Bak vir 7-10 min by 190º C – as jy hom uithaal gooi hom op ‘n klam vadoek wat met bietjie suiker bestrooi is uit. Rol op met die hulp van die vadoek, rol hom weer af, smeer jou konfyt lekker dik op en rol dan weer op sonder die vadoek.
Geniet hierdie rolkoek.. dis ‘n wenner
Resep en foto: Riana Du Plessis