
RICE CRISPIE CONES
Smelt 20 malvalekkers, 60 ml botter en 1 teelepel vanilla geursel in ‘n bak oor warm water.
Voeg 1,5 liter Rice Crispies by en roer bymekaar.
Vorm bolle met jou hande, smeer hande met bietjie olie.
Plaas bo-op gekoopte roomys cones, pasop vir brand.
Plaas bo-op gekoopte roomys cones, pasop vir brand.
Sprinkel “hundreds and thousand” lekkertjies bo-oor.
Lekker en gesonde eet dingetjie by kinderpartytjie.
Lekker en gesonde eet dingetjie by kinderpartytjie.
Resep geplaas deur Linda Venter