WENK OOR SAMPIOENE
Ek kan nie onthou waar ek die wenk gekry het nie, maar week eers jou sampioene vir ongeveer 20 minute in water – maak goed droog daarna.
Dit keer dat die sampioene teveel olie absorbeer – ek doen dit ook met sampioene wat ek smoor vir n sousie.
Bron: Onbekend
Plasing: Rene Truter Wessels








