HEERLIKE VARKRIB IDEES OP DIE KOLE
HEERLIKE VARKRIB IDEES OP DIE KOLE Deon Reynolds Geur dit met sous van jou keuse. Draai dit toe met aluminium foelie. Twee lae. Braai dit oor die kole vir ongeveer 45 minute. Draai ongeveer elke 10 minute om. Verwyder die foelie en verbruin op die rooster na smaak. Heerlik sag. Martin Van Rooyen Ek kook myne

