BESPREKING – VLEIS VIR KERSETE
BESPREKING – VLEIS VIR KERSETE Louise Groenewald Ek is bevrees my mense hou nie van twists nie, dit moet tradisioneel wees op Kersfees, die gewone. Maak al jou vleisie in baksakkies gaar, jy kan nie verkeerd gaan nie, min moeite en altyd sag en sappig. Leanne Thurston Coetzer EK het nog nooit ‘n kalkoen gaargemaak

