GROENTE PIEKELS GELê IN SOUT
GROENTE PIEKELS GELê IN SOUT Pak jou groente in lae met growwe sout tussen in ‘n bak. Laat die 2 dae in hierdie droe pekel lê. Was dit baie goed af in koue water en maak seker dit is droog. Pak op vadoek vir ‘n ruk om goed droog te word. Pak groente in bottels

