GESTOPTE SOETRISSIE OP DIE BRAAI
GESTOPTE SOETRISSIE OP DIE BRAAI Een groot green sweet soetrissie. Sny die koppie mooi uit vir hergebruik en krap die ergste wit en pitte uit. Ek het saam gemeng Een groot gesnipperde bruin sampioen en twee kleingekerfde uitjies n kwart teelepel chillie flakes n bietjie sout asook een van my gunsteling worsies se

