GIDEON SE BRAAI AARTAPPELS-CHIPS OP DIE KOLE
GIDEON SE BRAAI AARTAPPELS-CHIPS OP DIE KOLE Gistraand het ek n galjoentjie gebraai oppie kole natuurlik ! En saam met dit het ek aartappel tjips oppie kole gebtaai vier medium groot aartappels gekook tot amper gaar in n kastrol laat dan afkoel en sny in wiele plus minus 8– 10 mm dik, smeer die wiele

