“AIR FRYER” HEEL HOENDER
Neem ‘n heel hoender en sny hom oop op die maagkant, druk plat soos ‘n “flatty”.
Smeer die hele hoender se velkant lekker met botter en sprinkel met aromat, pepper en sout na smaak.
Plaas die hoender velkant bo in die Air Fryer en bak vir 1 uur teen 165 ºC.
Foto en resep: André Steenkamp