

VINNIGE TUNA MUFFINS
2 blikkies tuna in water, gedreineer
2 eiers
2 eetlepels gerasperde uie
¼ koppie groen soetrissie, gekap
¼ koppie gerasperde kaas
Meng alles en skep in gesmeerde muffin pan.
Bak 180 ºC vir 30 min tot uitgepof en lig bruin.
Ek het myne gedip in sweet chillie sous, heerlik.
Foto: Roni Van Der Walt






