

PETRé SE KORS VIR SOETTERTE
1 pakkie Marie beskuitjies
2 eetlepels suiker
1 teelepel fyn kaneel
125 g margarien
Smelt die margarien en maak beskuitjies, suiker en kaneel fyn in voedselverwerker, meng met gesmelte margarien.
Druk in pan vas as ‘n kors en bak 10 minute teen 180°C.
Heerlike kors veral vir Gebakte Kaaskoek en Lemon Meringue.
Resep: Petré Van Jaarsveld






