


AMARULA LIKEUR
1 blik kondensmelk
1 blik ideal melk
250 ml vars room
1 koppie brandewyn
1 teelepel vanilla essense
2 eetlepels sterk koffie poeier met ‘n bietjie kookwater gemeng.
Roer alles saam.
Bottel en hou in yskas.
My eie saamgeflantse resep. – Geraldene Camons Cartwright






