

MARIE SE TUISGEMAAKTE AMARULA
1 liter melk
1 liter ultramel vla
4 eetlepels ricoffee
200 ml smirnoff.
verhit melk en koffie saam.
laat af koel
meng ultramel en smirnoff by, meng alles goed saam
Resep geplaas deur Marie Rheeder Troskie
Foto: Marie Rheeder Troskie







Geskuif