GIDEON SE VARS VRUGTESAP MET SKOP
My en Liezl se ekspriment vir n drankie
25ml Olof Berg
200 ml nartjie en lemoensap
( met die moes ) wat gemeng is
Ons het lemoene en nartjie uit my tuin se sap uitgedruk gemeng en by die olof berg gevoeg saam met n ysie
FOTO EN RESEP: Gideon Louw