
NUTELLA BOTTERROOM VERSIERSEL
Hierdie resep gebruik vir die koek op die foto
https://www.foodloversrecipes.com/2014/05/coke-sjokoladekoek/
with nutella buttercream frosting.
250 stork of ongesoute botter
2 koppies versiersuiker
1 eetl room
1 Koppie nutella
Room botter baie goed, voeg versiersuiker by en klop vir 2 min, voeg nutella by, klop nog n min en laastens voeg room in en klits goed deur. Versier soos verlang
Foto en resep: Lelane Van Der Walt






