

WARM SJOKOLADE BEREMENGSEL
Resep: Elmien Claassen Malan
Foto geleen
FOOD LOVERS RECIPES
5 koppies suiker
4 koppies nesprey
2 koppies kakao
1 eetlepel sout
3 koppies cremora
Meng alles saam. Bêre in ‘n lugdigte houer.
Gebruik 4 teelepels per koppie voeg kookwater by en geniet.






