

PETRE SE LEKKER HOENDER SAMOOSAS
Resep en foto: Petre Van Jaarsveld
FOOD LOVERS RECIPES
Vulsel
3 hoenderborsies… gekook en fyn gepluis
2 flessies groente atjar
Meng fyn hoender en atjar… Skep n lekker opgehoopte teelepel in die samoosa deeg…
Gekoopte samoosa velle.
Doep braai in warm olie tot net lekker bruin.






