PIKKIE SE SOUTTERT
4 tot 6 viennas of n blik viennas gesnipper
1 pak bacon gesnipper
1 blik bullybeef opgesny in klein blokkies
2 ½ koppies gerasperde kaas
1 groot ui gerasper
6 dik snye brood
2 ½ koppies melk
8 eiers geklits
Speserye na smaak
Kook brood in melk tot pap.
Meng alles.
Bak +_ 30 min by 180 ºC.
Ek het dit altyd vir die tuisnywerheid gebak. Dis n wenner.
Resep: Pikkie Swart
Foto: Lelane Van Der Walt
2de Foto: Annaline Dorfling