

KORSLOSE QUICHE-SOUTTERT
6 eiers
2 eetlepels bruismeel
1\3 koppie melk
bietjie Italian herbs
½ koppie kaas gerasper
1 pakkie spek opgesny
½ bakkie sampioene gekerf
1 uie fyn gesny
Spek, sampioene en ui liggies saam gebraai.
Meng al die bestanddele saam toets vir sout en peper.
Sit in oondvaste bak.
Strooi kaas bo-oor.
Bak by 180ºC vir ongeveer 45 min.
Foto en resep: Emma Beetge






