

HANNATJIE SE KONDENSMELK VERSIERSEL
Probeer die ook baie lekker.
1 blikkie koue kondensmelk
240 g Stork Bake, sag maar nie gesmelt nie
1 teelepel vanilla geursel
Klits die kondensmelk en Stork Bake tot wit en romerig. Voeg die vanilla geursel by.
Regtig baie lekker veral op sjokolade of wortelkoek.
Resep: Hannatjie Vd Berg Pieters
Foto en nota Mariana Van Rooyen: Ek het dadelik gebruik na ek gemeng het. Maar dis nogals lekker stewig. Ek het nou die cupcakes in die yskas gesit want dis nogals warm vandag.







geskuif