

EMMARENTIA SE BRAN MUFFINS
Meng 2 koppies volkoring bruismeel
1 teelepel kaneel
1/3 koppie vesel
1 koppie gerasperde wortels
goed saam.
Voeg 3 geklitste eiers
3/4 koppie appelsap
1/2 koppie gewone jogurt
1 teelepel vanieljegeursel by en meng.
Skep in muffinpannetjie en bak 25-30min.
Bron en foto: RuaanEmmarentia Bolton






