
SITROEN MARMELADE
Skil die sitroene dun af met ‘n skerp, dun mes of skeermeslem. Sny die vrugte in die dwarste deur of oorlangs in kwarte. Verwyder die vleis van die sitroene, sodat die dik wit skil alleen vir die konfyt gebruik word. Week die skil 4 dae lank in vars water en gooi net een keer vars water op. Kook dit verder soos lemoenkonfyt
Resep: Elize Grobbelaar






