

LELANE SE SURF AND TURF BURGER
Berei die uie ringe voor en hou eenkant.
Maak die patties gaar en hou eenkant.
Braai die garnale en hou eenkant.
Komkommer in skywe gesny gevolg deur gemengse blaarslaai, tamatie skywe, pattie met kaas bo op gesmelt, uieringe in bier beslag gebraai ( ek’t sparkling water gebruik) https://www.foodloversrecipes.com/2014/09/beer-battered-onion-rings-or-fish/
Garnale in plaas botter, suurlemoensap en knoffel gebraai, gevolg deur suurroom met gekapte sprietuie
Pak die burger in die volgorde en bedien met patat skyfies.
Foto en idee: Lelane Van Der Walt






