POLONY POFFERTJIES
1 koppie bruismeel
1 eier
1 koppie poloni fyn gerasper
Maak die eier met melk aan dat dit n koppie vol maak.
knippie sout. meng en bak in olie teeleptjie vol. gooi aromat oor en geniet
FOTO: Marie Rheeder Troskie
You cannot copy content of this page