

MAKLIKE TUNATERTJIES
2 eiers geklits
5 ml Worcestersous
1 blikkie Tuna, gedreineer
1 klein ui, gekap
45 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
250 ml gerasperde cheddar kaas
250 ml melk
Verhit oond tot 180°C.
Plaas al die bestanddele in bak – meng goed. Bak vir 30 – 35 min.
Bron: Ilse Vd Berg
Foto: Ansi Fourie Pypers Fourie
Ansi sê: Die reuk is heerlik. Net swartpeper en ‘n bietjie smoked paprika bygesit.







geskuif