LAUREN SE VANILLA CUPCAKES
1 1/2 koppies koekmeel
3/4 koppie suiker
2 teelepel bakpoeier
1/2 teelepel sout
1/2 koppie melk
1/2 koppie olie
2 eiers
1 teelepel vanilla geursel
Meng alles saam en bak op 180° vir 15-20 min.
Bron en foto: Lauren Taljaard
Elsa du Plessis
Dankie Lauren Taljaard ek het jou resep gebruik …het net 2 eetlepels kakao by gegooi en een rolo chocolate binne elke cupcake gesit. Dit het pragtig uit gekom.









