1 2 3 SOUTTERT
1 en n half koppie koekmeel
Drie teelepels bakpoeier
Knypie sout
Halwe koppie olie
1 koppie kookwater
2 eiers gemeng met n halwe koppie melk.
Meng alles saam dit is n baie sagte deeg maar smaak heerlik.
Druk dit in die bak asook die kante.
Braai worsies,uie,bully beef ,olywe net wat jou hart begeer in n pan met n bietjie olie. Spice dit lekker met wat jy wil.
Skep die vleis mengsel in die bak.
Gooi eiers en melk bo oor jou mengsels en sit kaas op.
Bak in oond vir 25 na 30 min op 180grade , grill vir so paar min om kaas kleur te gee.
FOTO EN RESEP: Petrè Van Zyl









This time I made is as I was supposed to, and it really was the easiest tart ever. A real winner.
I read the recipe… but not properly! I accidently added the egg mixture to the dough. So, not wanting to waste it, I put it in the bottom of a dish and made an “upside down” savoury tart. Proof you should read the recipe right to the end! Will have to try the recipe again,