STEFAANS SE STEAK EN EIER BURGER
SO maak ons daai Eggburger…
NET sout en peper.
Braai eers die vetkante, tot dit lekker bruin is.
Dan gooi ons hom plat, vir so 60 sekondes op elke kant.
Dan kom die sout eers op die vleis.
Dan pak ons daai vleisie tussen 2 gebakte eiers!
Resep en foto: Stefaans Blaauw









