FLOP PROOF PIESANG MUFFINS
1 koppie – 250 ml koekmeel
1 eier
1 teelepel bakpoeier
Knippie sout
150 ml melk om mee aan te maak
2 groot piesangs
Berei muffin pan voor..
Meng al bestanddele saam
Gooi melk bietjie bietjie by, beslag nie te slap nie en ook nie te styf nie..
Met die resep kan jy enige gebak maak..afhangende grote van gesin..
Bak teen 180 ºC vir 15 – 20 minutes
BRON/FOTO: Adinda Wright








