250ml mascarpone (triple cream cheese)
250ml room
350ml gewone ongegeurde joghurt
1 blik kondensmelk
100g Milky Bar wit sjokolade
1 pakkie suurlemoen jellie
1 blikkie koejawels
60ml suurlemoensap
125ml kookwater
15ml gelatine en
Metode:
Ontpit die koejawels en maak lekker fyn
Maak gelatine met bietjie water en spons in die mikrogolf vir 15 sek.
Los die jellie poeier op in die kookwater en laat afkoel tot net voordat dit stol. Meng die suurlemoensap met die kondensmelk. Klits die mascarpone, joghurt en room saam. Smelt die Milky Bar en meng alles goed saam en gooi in bak met kors van jou keuse. Sit in die yskas tot benodig.
Die krulle is sjokolade wat gesmelt en op waspspier gesmeer is en
Resep en foto: Johan Coetzee








