

SHOOTERS
Minouise Vd Merwe Toffie Appels
1 totglasie Caramel Vodka in ‘n kort glas (whisky glas) en gooi gelyk met die totglasie se randjie Appletizer (selfde manier soos ‘n jaggabom
Cheri Jones-De Vos Custart suprize…
1 lt ultramel vla, 1 blikkie kondensmelk, 1 blikkie ideal melk , en n halwe bottel vodca. Meng goed.dis n wenner
Jenel Ralph van Wyk Ek maak altyd, 1 l steristumpie of sumper M, jou keuse watse geur, blik kondens melk en vodka, meng goed en laat staan so 2-3ure. Naby aand die strawberry lips en choc een. Ons maak hom in 2 l bottel aan, baie lekker en maklik!
Elizma Engelbrecht Olivier 1. Melktert Shooter
Let’s start with The Milk Tart shooter. As easy as a two penny Voortrekker whore, this one will go down with a smile.
Ingredients:
One 375 ml bottle Vodka
One 395 gram (300ml) tin of condensed milk
Half of a 375 ml tin evaporated milk
Ground cinnamon
Method:
Mix well, using a food processer or whisk, and bottle, or simply pour the ingredients into a 1-litle bottle and shake well.
Keep in the fridge. Shake well before pouring into shooter or shot glasses.
Sprinkle each melktertjie with ground cinnamon and serve chilled.
Mathilda Lourens Ek het al ‘n grinnadela pitte shooter gedrink wat bekend staan as Pittekou maar het geen idee hoe dit gemaak word nie. Weet net dit is vrek lekker.
Yolande L Fourie Jaegerbomb: shotglasie met jaegermeister in vlak glas- gooi halwe blikkie redbull rondom shotglasie in glas. Skaaptjop of een of ander tjop: vodca in shotglas met worcestersous kwart van bo af bo op gegooi. Oester:is nie seker vd soort vodca nie maar ek weet daar kom n dash tabasco bo op (die vodca het n lemoensmaak)…






