APPELKOOSKONFYT MET BROODMASJIEN
Die resep wat ek gebruik was saam met die broodmasjientjie.
400 g vars appelkose
60 ml water
200 g suiker
1 eetlepel suurlemoen sap
1 eetlepel pektien
Plaas in masjien en gebruik konfyt stelling.
Geplaas deur Selwyn Okkers








