Vanoggend biltong/kaas/bacon muffins gebak.
Resep:
Savory muffin mix – 1 pakkie
1 1/2 koppie cheddar kaas gerasper
1 koppie gerasperde biltong
4 repies streaky bacon gesnipper en in mikrogolfoond gaargemaak
Metode:
Maak muffin mengsel aan soos op pakkie
Voeg die kaas/bacon/biltong by
Skep in gesmeerde muffinpannetjies
Bak by 180*C vir 20 minute
Geniet!!
Foto en resep: Amanda Conradie








