KARAMEL CUPCAKES
1¼ koppies koelmeel
1¼ teelepels bakpoeier
½ teelepel koeksoda
½ teelepel sout
2 eiers
¾ koppie suiker
1½ teelepels vanilla extract
½ koppie kookolie
½ koppie buttermilk (indien jy nie het nie: ½ koppie melk meng met ½ teelepel asyn en laat staan vir +- 5 min)
Klits eiers deeglik tot romerig, voeg suiker by en klits to goed gemeng. Voeg al die ander bestandele by en klits geedlik. Bak teen 180ºC vir 20 min
Cupcakes kan vir ‘n week in die yskas gestoor word sonder om droog te word.
Verviersel is romerige versiersel, 500 g rama en 1 pak versiersuiker. Klits eers die botter baie baie goed en voeg dan die versiersuiker geluidelik by, klits baie baie goed.
Die filling is blikkie Karamel kondensmelk gemeng met gerasperde dark chocolate.
Fot en resep: Cecilia Bierman








