MAAK KARP GAAR
Ek het nou net met my boetie gepraat wat gereeld visvang, hy se dat jy definatief die vis in karringmelk moet laat le oornag, dit neem glo die moddersmaak uit. Die vis se skubbe moet glo afgeskraap word en dan sny jy dit op in stukke voor dit in die karringmelk sit. Die volgende dag doop jy dit in meel met sout en speserye gemeng en dan in eier en weer in meel, diepbak in olie…….. Hoop dit kan bietjie help…..prober miskien eers met net 1 vis. Die kerrievis idee is ook goed. Die grate het ek ongelukkig nie mee raad nie….x
Bron: Heather Strumpher