SARDYNKOEKIES
Gigi Robinson
FOOD LOVERS RECIPES
1 blikkie sardyne in hot chili sous ontgraat, (behou die sous)
1 blikkie tuna, ontwater
2 groot aartappels, gekook en fyngemaak
3 geklitste eiers
½ koppie koekmeel
gekapte “springonions”
sout en peper na smaak
Worcestersous, knoffelspeserye , so bietjie van my eie chilisous
Meng deeglik en bak in olie tot bruin!







