

Laat vinnig afkoel, en verpak in geskatte hoeveelhede en vries. Om te gebruik gooi net weer in warm olie tot ligbruin, gooi sout en peper oor en bedien. Kan ook in die oond gerooster word. Hou tot 3 maande in die vrieskas.
Idee gepos deur Rina Kleinhans
Johan En Adrì Scheepers
Gevriesde chips
Wenke vir die vrieskas: Maak jou eie gevriesde aartappelskyfies
Cut 1 kg of potatoes into medium French fry shapes. Cook in simmering, salted water until half cooked. Drain thoroughly and place in a single layer on a sheet pan. Freeze until solid, then transfer to bags. When you’re ready to cook, toss potatoes with 2 tbsp of oil, place in a single layer on a sheet pan and bake at 210°C until nicely browned (about 15 – 20 min). Keep an eye on them, turning occasionally. Salt immediately when done, then serve.






