-
BESTANDELE1kg meel
7gr droe gist
2el olie
2tl sout
lou waterMETODEKnie baie goed,so 5min en laat rys tot dubbel die volume,knie weer af en maak bolletjies of rol uit en druk die grote van vetkoeke uit, maak intussen die kookolie warm en braai in diepolie tot mooi ligbruin.
Pas net op vir TE warm olie,dan is dit buite gaar en binne rou. Heerlik!!!RESEP EN FOTO: Susan Nieuwenhuis