PLAASVERVANGER VIR KLAPPERMELK
Jy kan droë klapper gebruik.
1 koppie klapper
2 koppies kookwater
Laat staan tot water heeltemal koud is, vfyf deur ‘n sif.
As jy klappermelk in ‘n blikkie koop, kyk uit vir die klapper room, dit is dikker.
Die Thai kerriepasta het klaar rissies, knoffel en gemmer in.
Wenk: Martie Fourie Moolman