Resep: Chanel Swanepoel:
Foto: Elize Herholdt en Linene Boer
Shaunay Strydom
Ek’t nou net klaar daai oreo cupcakes gebak het eers bietjie beslag in pannetjie sit en toe ‘n oreo koekie en karamel en toe sit ek weer beslag op die karamel. Ek kon nie nog koekie op karamel sit nie oor ek nie ‘n lekker diep pannetjie het nie, maar lyk so lekker sien so uit om te eet van dit.dankie vir die heerlike resep.











