
OM ASYN TE VERVANG IN ‘N RESEP
Indien jy ‘n ¼ koppie asyn nodig het in gebak, kan dit vervang word met ‘n ½ koppie vars uitgedrukte suurlemoensap of ¼ koppie appel asyn.
If you require ¼ cup white vinegar for baking, you can replace it with ⅓ cup of freshly squeezed lemon juice or ¼ cup of apple cider vinegar.






