OM AARTAPPELS TE VRIES
Cora Swanepoel Munnik
FOOD LOVERS RECIPES
Die geheim is dat die aartappels net so gevries gaargemaak moet word, sodra dit ontdooi word dit rubberig. My ma het haar aartappels net so met skil en al en rou in die vrieskas gesit.
As jy dit wil gebruik hou net onder koue water en die skil trek af.
As jy dit wil bak sit dit net so gevries in die oond en maak halfpad gaar en sny soos jy dit verkies en maak dan klaar gaar.







