
BROODMASJIEN WENKE
Gebruik enige kitsmeel wat beskikbaar op die oomblik as ek in die winkel is.
Ek het gister die pers Anchors kitsgis gebruik, en vandag weer die NCP rooi pakkie. Altwee met ewe sukses.
Die groot geheim is dat al die bestanddele in die volgorde in die masjien moet beland, volgens die resep wat in die boekie is.
Die water moet net mooi lou wees. As dit te koud of te warm is, sal dit flop.
Ek het netnou op ‘n ander groep die volgende raakgelees. Het dit nog nie probeer nie, maar wil nog:
Die vroutjie raai aan om die gis, suiker en lou warm water eers te meng, en 10 minute te laat staan.
Your bread will always be a success if you do this with any bread machine recipe.
Most recipes tell you to add the flour and other ingredients and mix together but the yeast needs to be activated to ensure a successful bread.
Maak ook net seker dat jou gis nie verval het nie.
Gillian Logan Bredenhann






