IRMA SE VANILLA PLAATKOEK

IRMA SE VANILLA PLAATKOEK
Ek het my vanilla plaatkoekresep gebruik en 1 groot koek gebak wat ek deurgesny het vir 2 lae.

Klits saam tot romerig:
330 ml suiker
5 eiers
5 ml vanieljegeursel

Voeg bymekaar in beker en mikrogolf vir 3min op hoog:
165 ml olie
500 ml water

Sif saam:
825 ml koekmeel
halwe teelepel sout
30 ml bakpoeier

Voeg oliemengsel by eiermengsel. Voeg dan droë bestanddele by en klits net tot goed gemeng.
Bak vir ongeveer 30/40 min by 160°C (vir waaieroonde) en 180°C gewone oond.

Resep en foto: Irma Van Ellewee Swart‎
2de Foto: Marika Tegmann




SAVOURY BILTONG CAKE


SAVOURY BILTONG CAKE
Source and photo: Charleen Karsten
2nd Photo: Lizelle Potgieter
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg Golden Cloud savory muffin mix
8 eggs
300 ml oil
640 ml full cream milk or yoghurt
2 cups grated cheese
pinch cayenne pepper and parsley
Mix eggs, oil and milk together.

Pour packet savory muffin mix in a large bowl. Add cheese and spices. Then add wet mixture and mix very carefully. Spray round cake pans with food spray. Divide mixture equally between pans. Bake in a 180ºC oven for about 1 hour or until a skewer inserted comes out clean. Turn out onto cooling rack and allow to cool.

Cream cheese ‘icing’
2 tubs ordinary Lancewood cream cheese (cream cheese)
1 tub Lancewood biltong dip
1 tablespoon sweet chilli
Pinch cayenne pepper
Beat cream cheese until soft and spreadable. Add the other ingredients and set aside until needed.
Place first layer savory cake on cake plate, spread a layer of cream cheese icing on. Put another layer cake and decorate rest of the cake. Then decorate the cake with biltong and dried sausage sticks as desired.




WENDY SE SJOKOLADE KOEK


WENDY SE SJOKOLADE KOEK

¾ koppie suiker
4 eiers
1 teelepel vanilla
2 eetlepel margarien
½ koppie melk
2 koppies koekmeel
½ koppie kakao
4 teelepels bakpoeier

Verhit melk en margarien, klop suiker en eiers tot lig. Voeg vanilla by, asook kakao en meelmengesel en klop goed. Voeg laastens warm melk en margarine by. Klop vinnig tot goed gemeng is en bak by 180 ºC vir 30 minute of tot gaar.

Versiersel
2 eetlepels stork margarien
8 eetlepels versiersuiker
4 eetlepels kakao
bietjie kookwater

Meng goed, versier die koek en laat staan vir 2 ure dan is dit lekker sappig. Ek maak dat dit slap is.
BRON EN FOTO: Wendy Roberts Jv Rensburg




CRAZY CHOCOLATE CAKE

CRAZY CHOCOLATE CAKE

Dit hou nie lank nie want dis so lekker.
Crazy Chocolate Cake Recipe (No Eggs, Milk, Butter)1 1/2 Cups flour (all-purpose)
3 tablespoons cocoa (unsweetened)
1 cup sugar (All purpose sugar)
1 teaspoon baking powder
½ teaspoon salt
1 teaspoon white vinegar
1 teaspoon pure vanilla extract
5 tablespoons vegetable oil
1 cup water

Preheat oven to 180°C.

Mix first 5 dry ingredients in a greased 8″ square baking pan. Make 3 depressions in dry ingredients – two small, one larger. Pour vinegar in one depression, vanilla in the other and the vegetable oil in third large depression. Pour water over all. Mix well until smooth.

Bake on middle shelf of oven for 35 minutes. Check with toothpick to make sure it comes out clean. Cool. Top with your favorite frosting. Enjoy!

Note: Oven baking times may vary, be sure to check your cake to make sure you do not over bake.

Posted by and photo off  Mae van der Westhuizen




DONKER SJOKOLADEKOEK


DONKER SJOKOLADEKOEK
Foto en resep aangepas deur Debbie Edwards
FOOD LOVERS RECIPES
500 ml suiker
500 ml koekmeel
200 ml kakao
10 ml koeksoda
5 ml bakpoeier
5 ml sout
2 eiers
250 ml karringmelk
250 ml sterk swartkoffie, kamertemperatuur
125 ml sonneblom olie
5 ml vanilla geursel
5 ml karamel geursel (gebruik 10 ml vanilla geursel as jy nie karamel het nie)

Verhit oond tot 180°C.
Smeer 2 koekpanne (23 cm) met botter en besprinkle met meel.
Sif al die droë bestanddele saam in ‘n mengbak.
Voeg die res van die bestanddele by, en klits so 2 minute. Skraap die kante en bodem om seker te maak alles word saam gemeng. Die beslag is baie loperig!
Skep die beslag in die 2 panne en bak vir 35 – 40 minute totdat ‘n tandestokkie skoon uitkom.
Haal uit die oond en verkoel 10 minute in die panne. Keer uit op draad rakkies en verkoel heeltemal.

Versiersel
250 g botter, kamertemperatuur
5 x 250 ml versiersuiker
125 ml kakao
2.5 ml sout
10 ml vanilla geursel
± 100 – 125 ml sterk swartkoffie, kamertemperatuur

Sif die versiersuiker, kakao en sout saam.
Voeg die vanilla by die koffie.
Verroom die botter.
Voeg om die beurt so koppie van die suikermengsel en bietjie van die koffiemengsel by die botter en klits goed.
Hou bietjie van die koffie terug – wanneer al die suikermengsel bygevoeg is, kan jy nog koffie byvoeg as dit nog te dik is. Oppas vir te loperig!
Smeer versiersel tussen die koeklae, bo-op en aan die kante. Versier soos jy wil!




MANDY SE UNICOR KOEK

MANDY SE UNICOR KOEK

Vir die koek het ek die keer die snowflake reënboog mengsel gebruik, dis baie gerieflik met die kleure alreeds by.
2 bokse reënboog mengsel.
Skep dieselfde hoeveelheid koek mengsel uit en meng die kleure in.
Skep dan met ‘n eetlepel dieselfde hoeveelheid van die verskillende kleure een vir een oor mekaar in. Begin in die middel tot die pan vol genoeg is.
Ek het 4 lae gebak, druk die middel van 2 van die lae uit, sit ‘n vol laag onder en die 2 wat uitgedruk is bo op, vul dit dan met sweeties van jou keuse en sit die vol boonste laag bo op. Onthou versiersel in die middel van elke laag.

Vir die versiering gebruik ek 1 blok wooden spoon wit botter en 1.2kg versiersuker, 1 doppie vanilla geursel, 2 teelepels suurlemoen sap, 1 teelepel brandewyn en water.
Meng eers die botter en versiersuiker saam, gooi dan vanilla geursel, suurlemoen sap en brandewyn is. Gooi dan water teelepel vir teelepel by tot dit die regte “consistancy” is.

“Dirty ice” die koek en los halfuur in die yskas. Vat dan ‘n staal slaplem mes en ‘n koppie was water, druk die mes in die water, vee die water af en smeer die icing glad, herhaal tot die koek glad is.

Skep dieselfde hoeveelheid icing in 7 verskillende bakkies uit.
Ek het poeier kleursel gebruik maar gel kleursel is bietjie helderder.
Vat ‘n stuk waspapier of gladrap en skep die icing in rye langs mekaar op die papier, rol dan die waspapier op in ‘n lang “wors” vorm. Draai albei punte toe.
Sny een punt af en plaas dit dan in jou piping bag. Druk totdat al dir kleure sigbaar is.
Bron en Foto: Mandy Engelbrecht




MARIETA SE SPONSKOEK

MARIETA SE SPONSKOEK
6 eiers geskei
1 koppie strooisuiker
1 koppie bruismeel

Klits eierwitte effe ( nog nie styf). Voeg helfte van strooisuiker by eierwit en klits styf.
Klits eiergele met die res van die strooisuiker.
Vou die eiergeel in by die wit.
Voeg bruismeel bietjie vir bietjie by. Vou liggies in.
Jy kan nou of n teelepel vanilla f gerasperde skil van lemoen byvoeg.
Skep in gesmeerde pan en bak by 180° vir 30 min of totdat toetspen skoon uitkom.
Bron en Foto: Marieta James

Hierdie koek se ander lae is rooi fluweel koek en die bierboks koeks
http://www.foodloversrecipes.com/2013/05/wenner-rooi-fluweelkoek/

BIERBOKS KOEK


 




LAMINGTON BALLS

LAMINGTON BALLS
1 ¾ cups self-raising flour
¾ cup sugar
160 ml milk
2 eggs lightly beaten
125 g butter, melted and cooled
½ teaspoon vanilla extract

Combine all ingredients with an electric mixer or by hand. Divide mixture into cake pop moulds and bake for 5  – 8 min until the cake pops are golden brown.

Chocolate Sauce:
1 cup sugar
2 cups water
2 tablespoons cacao powder

Combine everything together in a pot and bring to a boil for 3 min. Add pops 3 at a time and cover with the chocolate sauce, remove the pop from the sauce and cover with desiccated coconut.

Recipe and photo:  Esme Scheepers Van Wyk




THE MOST AMAZING CHOCOLATE CAKE

THE MOST AMAZING CHOCOLATE CAKE
butter and flour for coating and dusting the cake pan
3 cups all-purpose flour
3 cups granulated sugar
1½ cups unsweetened cocoa powder
1 tablespoon baking soda
1½ teaspoons baking powder
1½ teaspoons salt
4 large eggs
1½ cups buttermilk
1½ cups warm water
½ cup vegetable oil
2 teaspoons vanilla extract

Preheat oven to 350 degrees. (180 degrees C)
Butter three 9-inch cake rounds. Dust with flour and tap out the excess. (see cooking lesson below)
Mix together flour, sugar, cocoa, baking soda, baking powder, and salt in a stand mixer using a low speed until combined.
Add eggs, buttermilk, warm water, oil, and vanilla. Beat on a medium speed until smooth. This should take just a couple of minutes.
Divide batter among the three pans. I found that it took just over 3 cups of the batter to divide it evenly.
Bake for 30-35 minutes until the cake meets the toothpick test (stick a toothpick in and it comes out clean).
Cool on wire racks for 15 minutes and then turn out the cakes onto the racks and allow to cool completely.
Frost with your favorite frosting and enjoy!

Notes
The better quality cocoa powder you use the better the cake will taste.
Chocolate Cream Cheese Buttercream Icing
1½ cups butter, softened
8 oz cream cheese, softened
1½ cups unsweetened cocoa powder
3 teaspoons vanilla extract
7-8 cups powdered sugar
about ¼ cup milk (as needed)

In a large bowl, beat together butter and cream cheese until fluffy. Use a hand mixer or stand mixer for best results
Add in cocoa powder and vanilla extract. Beat until combined.
Beat in powdered sugar, 1 cup at a time. Add milk as necessary to make a spreadable consistency. The frosting should be very thick and will thicken even more if refrigerated.
2nd Photo:  Kristie Townsend
3rd Photo:  Stephanie Kohrs Ferreira

Debbie bak dieselfde koek met hierdie versiersel
Debbie Edwards  – 1ste foto
375 gram botter
250 ml kakao
5 x 250 ml versiersuiker (sif)
125 ml melk (dalk bietjie meer)
10 ml vanilla
5 ml kits koffie

Klits botter en kakao goed saam. Voeg een koppie versiersuiker by, dan ‘n lepel melk en kits baie goed. Herhaal tot alles ingevoeg is. Voeg vanilla en koffie poeier by en meng goed saam. As dit te droog lyk, klits lepels melk by totdat dit reg lyk.

Debbie Edwards
Ek het kolwyntjies gemaak met my gunsteling sjokolade koek resep. Ek het hulle vir 18 – 20 minute gebak. Het 44 gemaak uit een resep.

Photo: Debbie Edwards




CLINTON SE SJOKOLADE KOEK


CLINTON SE SJOKOLADE KOEK
Sjokolade Koek met ‘Bananna toffee caramel’ en sjokolade versiersel as vulsel met Aarbei geursel botterroom versiersel bo op
Sjokolade koek
2 koppies suiker
8 eiers
2 koppies koekmeel
3 teelepels bakpoeier
3 eetlepels kakao
1 koppie kookwater
¾ koppie kookolie
1 knippie sout
Skei eier wit van geel. Meng eiergeel en suiker en klits goed. Meng water en olie by suikermengsel. Sif droë bestanddele bymekaar en voeg dan nat bestanddele by. Klits baie goed. Klop eierwitte tot styf en vou by die deeg in. Oond 180ºC. Bak in ronde koekpan vir 30min en vierkantige pan 40min. Hierdie is nogal n groot koek, het 2 ronde panne amper vol gemaak.

Versiersuiker
5 koppiies versiersuiker
½ koppie botter
10 ml aarbeigeursel
Pienk kleursel
2 eetlepels melk

Verroom botter en versiersuiker tot lig. Voeg geursel en kleursel in. Voeg die melk by en meng goed.
Om die loperige versiersel te kry het ek meer melk by gesit.
Bo op, aarbei wafers, pienk gekleurde springmielies, pienk lekkers en pienk, wit en blou balletjies, suiker kuns blommetjies en skoenlappers.
Resep en foto: Clinton Elsa Swart