BIERBOKS KOEK

BIERBOKS KOEK 500 ml water 150 ml olie 200 ml kakao 10 ml vanilla essence Bring tot kookpunt en laat prut 8 eiers 750 ml suiker Klop tot lig en donsig 875 ml meel 17.5 ml bakpoeier Voeg die mengsel by die eier mengsel en voeg dan die vloeistof mengsel by. Gooi in ‘n voorafgesmeerde … Continue reading BIERBOKS KOEK